Check-in time is at 14:00 and Check-out time is at 10:00


     
 

Ruim grondvloer eenheid wat rolstol toeganklik is met direkte toegang na ‘n privaat stoep met ‘n tafel en stoele en die swembad.

Die suite bestaan uit twee driekwart-beddens wat onafhanklik kan funksioneer of op versoek as een koningsbed kan dien. Hierdie suite het ook ‘n rusbank wat omskep kan word in ‘n driekwart bed vir twee kinders.

Hierdie suite is geleë op die eerstevloer. Die eenheid het toegang na ‘n privaat balkon. Gaste kan die braai en swemarea gebuik.

Die suite bestaan uit ‘n dubbelbed met ‘n luukse gemakstoel. Die suite bevat verder ‘n werkstasie waar ‘n besigheidspersoon op die gratis wifi kan inskakel. 

Geleë op die eerstevloer, met toegang na ‘n privaat balkon met tafel en stoele. Gaste kan die braai en swemarea gebuik.

Die suite bestaan uit ‘n dubbelbed met ‘n twee luukse gemakstoelle en is geskik vir ‘n paartjie. Die suite bevat verder ‘n werkstasie waar ‘n besigheidspersoon op die gratis wifi kan inskakel.

Ruim eenheid geleë op die eerstevloer met toegang na ‘n ruim privaat balkon met tafel en stoele. Gaste kan die braai en swemarea gebuik. 

Die suite bestaan uit twee driekwart beddens wat onafhanklik kan funksioneer of op versoek as een koningsbed kan dien. Hierdie suite het ook ‘n rusbank wat omskep kan word in ‘n driekwart bed vir twee kinders. 

     

 

Back Back to top